Jy is nou hier: Primêre Dienste
 

 

 
Maatskaplike werk
 
Telefoonoproepdiens
 
 
 
 
         
 
Advies aan bejaardes en naasbestaandes.
Voorsien in die maatskaplike, emosionele, psigiese en geestelike behoeftes van lede en naasbestaandes.
Voorbereiding op aftrede.
Terapeutiese groepwerk, bv. Verliesbegeleiding.

 

 
Vir u gemoedsrus, registreer uself of u ouers vir ons telefoon oproepdiens.
Die persoon word daagliks (Maandag tot Sondag) tussen 07:00 en 08:00 geskakel om te verneem na sy/haar welstand.

 

 
 
 
 
 
Gesondheidsdienste
 
Etes
 
 
 
 
         
 
Kliniekdienste: Bloeddrukkontrole, bloedsuikertoetse, hemoglobien kontrole, wondsorg, ooruitspoeling, voetsorg, inspuitings, raad en algemene inligting.
Terapeutiese kliniek: Infrarooi behandeling, APS behandeling, RIFE.
Tuissorgdienste: Hierdie diens kan 24 uur verleen word.
Tuisverpleging: Bedwasse, wondsorg, bloeddrukkontrole, bloedsuikertoetse, ooruitspoeling, voetsorg, inspuitings, raad, Inligting en voorligting.
Ondersteuningsgroep: Parkinsons.
Mediese Hulpmiddels: Groot verskeidenheid hulpmiddels te huur.

 

 
Aanry-etes: Vanaf Maandae tot Vrydae kan etes tuis vir u afgelewer word.
Dienssentrum: Etes kan vanaf Maandae tot Vrydae in die eetsaal genuttig word.
Huis Eikelaan: Etes is vanaf Maandae tot Sondae by Huis Eikelaan se eetsaal beskikbaar.
Sondagetes: U is hartlik welkom om Sondae ‘n middagete by Huis Eikelaan te nuttig.

 

 

 
 
 
 
 

Tuis en Tuinhulp Dienste

 

Vervoer

 
 
 
 
         
 
Tuis- en tuinhulp beskikbaar aan kliënte om hul huise en tuine te help versorg.

 

 

 
Vervoer van kliënte na die dokter, poskantoor, hospitaal, sakesentrum en dienste by die dienssentrum. Die dienssentrum beskik ook oor ‘n rolstoelbus waarmee kliënte gemaklik vervoer kan word na dokters, hospitale en winkelsentrums.

 

 

 

     
 

 

 

Tuisblad | Dienste | Visie & missie | Kontak ons | Personeel | Video | Donasies

     
This website is designed and maintained by Coenie Calitz - cjcalitz@gmail.com