Personeel

Die dienssentrum spog met ‘n personeelspan van 88 voltydse personeel. 51% van die personeel is ouer as 50 jaar en 22% is al langer as 10 jaar in diens van die dienssentrum. Daar is 42 versorgers in diens van die dienssentrum. Sonder die passievolle personeel, kan geen diens met deernis aan die teikengroep gelewer word nie.