Sosialisering

Mooirivier-klub bestuur – 2024 – 2026

Hierdie kosbare vrywilligers sien toe dat alles Dinsdae tydens die Klubbyeenkoms vlot verloop.

Aktiwiteite

Die volgende aktiwiteite kan aktiewe veroudering bevorder, nuwe vriendskappe smee en vereensaming teenwerk.  

  • Biblioteek
  • Boekklub
  • Bokmakierie Voëlkykklub
  • Breiklub
  • Brug
  • Canasta
  • Geestelike Gesprek
  • Gouejare Woorduur
  • Kunsklasse
  • Kuier Klets Inspirasie
  • Lyndans
  • Mooirivier Sanggroep
  • Mooirivierklub op Dinsdae om 10:00
  • Oefen Sit-Sit So
  • Rummikub
  • Senior’Robics
  • Skaak
  • Stapklub @ de Land
  • Storie-uur
  • Sterk en Stewig
  • Toere
  • Uitstappies
  • Volkspele
  • Vrydagpraatjies
  • Vrydae oefening

Sosiale Aktiwiteite
Sosiale Aktiwiteite